sF
schalke F
1 reviews | Active since Oct 2014
16 Dec 2023, 14:40
Verseker se diens buite die groot stede veral Limpopo.
Baie swak diens, die assessering beamptes naaste aan my is in Gauteng en daar is GEEN in Limpopo nie ek moes en moet nogsteeds met my beskadigde huishoudelike goedere oor die weg kom, my buurplaas se eienaar is reeds gehelp met n ander versekerings maatskappy met sy skade deur die orkaan aangerig en ek moet maar geduldig wag tot iemand al die pad van Gauteng af kom voordat Verseker die eis kan afhandel. Ek moet by sê dat ek beveel die diens glad nie aan vir enige iemand wat op n plaas bly nie. Verder is dalk goed vir stedelike omgewings.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
17 Dec 2023, 07:31Hi Schalke,
We acknowledge receipt of your complaint.
Our team will be in contact with you to discuss your concerns.
Kind Regards,
The Virseker Team
We acknowledge receipt of your complaint.
Our team will be in contact with you to discuss your concerns.
Kind Regards,
The Virseker Team
Virseker's reply17 Dec 2023, 07:31
Official
Hi Schalke,