AT
Arie T
1 reviews | Active since Aug 2025
24 Aug 2025, 16:15
Verseker Lieg
Hulle sê ons verseker in jou taal? As ek bel is dit net engels. Hulle moet iemand van n ander call centere kry om te vertaal. Dit is na verskyn probeer slae om net te klae. Mag ons nie klae oor slegte diens nie. By verseker maak hulle dit onmoontlik om te kla, hulle sal die regte persoon kry om jou te bel wanneer jy by die werk is en nie met hulle kan praat nie. Hoe de ffff. Ek verstaan nie hulle belowe hulle praat jou taal, dan moet die personeel van 'n ander call Center vir hulle kom vertaal.....ons los die oop vir interpretasie ons almal het ma ons eie idees
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
24 Aug 2025, 16:26Goeie dag Arie,
Ons is jammer om te hoor dat ons diens u teleurgestel het en sal reel dat ons span vir u ****ak om u by te staan.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Ons is jammer om te hoor dat ons diens u teleurgestel het en sal reel dat ons span vir u ****ak om u by te staan.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Virseker's reply24 Aug 2025, 16:26
Official
Goeie dag Arie,