A
Annamarie
1 reviews | Active since Apr 2024
05 Aug 2025, 09:41
Verseker het my puik...
Verseker het my puik diens gelewer en my mooi verduidelik wat my polis behels ek sal Virseker aanbeveel vir mense wat oor my pad kom ek sal hulle n 100% gee
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
05 Aug 2025, 09:44Goeie Dag
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Ons waardeer dit baie
Lekker dag verder!
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Ons waardeer dit baie
Lekker dag verder!
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Virseker's reply05 Aug 2025, 09:44
Official
Goeie Dag