MR
Mnr. Rossouw
1 reviews | Active since Jan 2023
31 Jan 2023, 19:11
Verseker goed
Diens in my taal, was so goed om te beleef. Ek wens alles was so maklik en vinnig. Ek meen dan sal alles verseker beter gaan. Dankie vir die goeie diens
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
31 Jan 2023, 19:29 Goeie dag Mnr Rossouw
Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
Virseker's reply31 Jan 2023, 19:29
Official
Goeie dag Mnr Rossouw