MFg
Mnr. Fourie gerhardfourie

1 reviews | Active since Feb 2022

28 Feb 2022, 08:38

Verseker

Uitstekende diens vanaf 2 jaar terug aangesluit het.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply28 Feb 2022, 13:35
Official
 
Goeie Dag Mnr Fourie,

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy jou diens ervaring met ons deel.

Lekker dag verder 
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span