AR
Albrecht R
1 reviews | Active since Jan 2022
26 Jul 2022, 16:56
Verseker
Verseker het vir my 'n kwotasie vir my huisinhoud versekering gegee. Die konsultant was baie bekwaam en profesioneel en het my in Afrikaans (my moedertaal) bedien. Ek het die versekerings aanbod aanvaar
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
26 Jul 2022, 16:58Goeie dag Albrecht ,
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span

Virseker's reply26 Jul 2022, 16:58
Official
Goeie dag Albrecht ,