dD
dirkaolivier D

1 reviews | Active since Dec 2016

02 May 2019, 10:47

Verseker doen verseker hulle beste om jou nie te help

Verwysings nommer : ********** 96/02 Verseker insurance steel verseker net jou geld net in afrikaans. Ek het n meganies problem tussen agv. n **** gat wat ek getref het tussen Ficksburg en Fouriesburg R29.

Al wat verseker sover gedoen het is die voertuig na n Paneelklopper in Ficksburg sleep( Dit is soos in al wat hulle gedoen het). Hulle gee nie om hoe ek by die huis kom nie ek moes dit persoonlik self uitsorteer. Ek het kar rental op my verseker hulle kom my nie help nie. Hulle nood bystand regtig eerlik baie swak

Ek wag nou al 10 vir my kar nadat Lizaan vir my gesê het hulle sleep die kar trug na my woon address. Ek het vanoggend gebel om op tevolg want verseker versekering sal verseker nie opvolg nie. Die dame het my inkennis gestel ons sleep nie voertuig trug na my toe nie. Natasha die manager gaan my glo bel

Ek versoek al die band opneeming tussen my en Verseker na my toe gestuur word wat ek ook al voorheen versoek het en nog nie ontvang het nie. Jullle kan nie goed op band opneem en teen julle kliente gebruik maar julle kliente mag nie die selfde doen nie?

Ek will graag gebruik maak van die voertuig rental op my versekering of gaan julle my daarmee ook nie help nie of n rede soek om te sê dit is nie deel van my versekering nie .

0
Replies (6)
Virseker
Virseker's reply02 May 2019, 12:27
Official
Ons erken ontvangs van jou klagte. 

Ons sal jou ****ak om die saak te bespreek. 
Groete, 
Die Virseker Span. 
dD
dirkaolivier D's update03 May 2019, 11:24
Reviewer Update
Still no response
dD
dirkaolivier D's update03 May 2019, 12:51
Reviewer Update
Still no response from virseker maybe I should respond in English ? If virseker records what I say on a call to use against me the same should apply to them. You told me more that a week ago my vehicle would be delivered to my home address ? Yesterday I phoned because virseker don't follow up and Virseker informed me they will not deliver my vehicle ???? So you wasted 7 days of my time ?????
Virseker
Virseker's reply03 May 2019, 13:38
Official
Goeie dag Adriaan, 


Ons het jou weereens probeer s***el, sonder sukses. S***el asseblief ons verteenwoordiger terug sodat ons jou van hulp kan wees. 
Groete, 
Die Virseker Span.
dD
dirkaolivier D's update03 May 2019, 14:25
Reviewer Update
Bel julle die regte nommer - ********** 973 want ek geen oproep van julle ontvang nie en geen miss call of kan julle my die verteenwoordiger se nommer aan my stuur
Virseker
Virseker's reply14 May 2019, 08:02
Official
Goeie dag Adriaan, 

Ons neem kennis van jou terugvoer. Ons kan ongelukkig nie die nommer lees soos bo uiteengesit, want dit word beskerm vir persoonlike doeleindes. 
Ons sal dit op prys stel indien jy ons kan terugs***el. 
Groete, 
Dorothy Smit
***