MDS
Mnr. Da Silva

1 reviews | Active since Jan 2023

28 Jan 2023, 10:29

Verseker

Binne 4 werks dae my eis gefinaliseer. Baie dankie vir die spoedige en vriendelike diens.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply28 Jan 2023, 10:44
Official
Goeie dag Mnr da Silva. 

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Auto & General-span