RK
Rűdi Kuschke
1 reviews | Active since Aug 2019
24 Nov 2021, 11:14
Verseker by Virseker
Baie goeie, vriendelike en behulpsame personeel en diens. Personeel is bereid om hul stemme seer te praat om seker te maak dat jy volledige en ingeligte antwoorde op jou vrae kry.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
24 Nov 2021, 16:32Hi Rűdi Kuschke,
Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span

Virseker's reply24 Nov 2021, 16:32
Official
Hi Rűdi Kuschke,