MN
Mev. Nel
1 reviews | Active since Mar 2022
08 Mar 2022, 14:03
Verseker assuransie
Verseker VERSEKER. Vinnig vlinke diens. Ek het binne 15minute my kar verseker met 3 opsies asook nie tyd gemors met onnodige vrae. Baie dankie
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
08 Mar 2022, 14:06Goeie Dag Mev Nel,
Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaaring met ons te deel.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply08 Mar 2022, 14:06
Official
Goeie Dag Mev Nel,
Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaaring met ons te deel.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span