MP
Mnr. Phillips

1 reviews | Active since Aug 2022

17 Aug 2022, 18:59

Verseker

Hul diens is waarlik van boonste gehalte. Sal hul hoog aanskryf vir enige iemand. Die dame wat ons gehelp het is vriendelik en behulpsaam gewees.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply17 Aug 2022, 19:02
Official
Goeie dag Mnr. Phillips ,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
Lekker dag verder. 
 
 Vriendelike Groete
 Die Virseker Span