MK
Mev. Klokow

1 reviews | Active since Apr 2022

28 Apr 2022, 10:00

Verseker

Baie dankie vir die goeie diens julle is baie hulpvaardig en verstaanbaar met dit wat julle als aanbied

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply28 Apr 2022, 10:02
Official
Goeie dag Mev Klokow ,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Lekker dag verder 
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span