MGl
Mev. Groenewald lindagroen

1 reviews | Active since Feb 2022

17 Feb 2022, 08:41

Verseker

Hul is verseker die beste hul gaan uit hul pad om jou probleem op te los

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply17 Feb 2022, 09:50
Official
 Goeiedag  Mev. Groenewald,

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span