MT
Marie T

1 reviews | Active since Jan 2022

01 Aug 2022, 11:11

Verseker

Goeie en effektiewe diens van Martin ontvang by verseker

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply01 Aug 2022, 11:13
Official
Goeie dag Marie , 

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
 
Lekker dag verder
 
Vriendelike Groete
Die Virseker Span