OO
Ockert O
1 reviews | Active since Mar 2019
21 Mar 2019, 11:20
Vermy VirSeker
Lewer dieselfde swak dies as Auto & General, net in Afrikaans. Geen bystand of ondersteuning as jy van 'n ander party se versekering eis nie. Moet net elke maad die permie betaal en baie gou om te help solank jy bereid is om die bybetaling op bybetaling op bybetaling te betaal. En as jy nie self reg kom met die ander party se versekering reg kom nie, mag jy nie n eis registreer nie, want hulle hou nie daarvan op eiese op die stelse te hou nie. Bitter, bitter, bitter swak diens. Wag tot op die vakansie dag oor die lang naweek om my in te lig dat ek die gestampte kar op die laatste Maandag op optel of vervoer want die ander party se verseker is vertraag.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
22 Mar 2019, 07:53Ons erker ontvang van jou klagte.
Ons verteenwoordiger sal jou s***el om die saak verder te bespreek.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Ons verteenwoordiger sal jou s***el om die saak verder te bespreek.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Virseker's reply22 Mar 2019, 07:53
Official
Ons erker ontvang van jou klagte.
Ons verteenwoordiger sal jou s***el om die saak verder te bespreek.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Ons verteenwoordiger sal jou s***el om die saak verder te bespreek.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
