MJ
Mev. Jacobs

1 reviews | Active since Jan 2023

11 Jan 2023, 08:18

Verlore goedere eis

Ititia het alles met 'n Welkome vriendelike diens en simpatie hanteer en selfs verdere bystand gelewer rakende my versekering Ons waardeer jou ititia

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply11 Jan 2023, 08:20
Official
Goeie dag Mev Jacobs. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker Span