DB
Daleen B
1 reviews | Active since Dec 2014
10 Feb 2022, 09:04
Verandering van woonadres.
My dank aan Virseker vir uitstekende diens. Ek word in my moedertaal, Afrikaans, bedien en en die agent lê baie geduld aan die dag en praat hard en duidelik met my, wat gehoorgestremd is. My beste wense vir 2022.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
10 Feb 2022, 10:02Hi Daleen,
Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span

Virseker's reply10 Feb 2022, 10:02
Official
Hi Daleen,