MUm
Mev. Uys merciauys
1 reviews | Active since May 2023
26 May 2023, 11:56
Verandering van inligting op polis
Ek het n puik en vinnige diens ontvang van die konsultant Yolandi Van Niekerk. Baie dankie vir die bystand en die flink en vinnige diens.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
26 May 2023, 11:57Goeie dag Mev Uys. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Virseker's reply26 May 2023, 11:57
Official
Goeie dag Mev Uys. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
