MC
Mnr. Corbett

1 reviews | Active since Aug 2024

01 Aug 2024, 19:04

V,corbett

Die diens was baie goed gewees vriendelik en baie behulpsaam

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply01 Aug 2024, 19:37
Official
Hi Mnr. Corbett,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit is vir ons lekker om te hoor dat jy tevrede is met die diens wat jy by ons ontvang. Sal dit reg wees met jou as ons jou terugvoer in van ons bemarking gebruik? 
Vriendelike groete, Die Virseker span