tG
tonette G
1 reviews | Active since Jul 2015
21 Nov 2023, 17:04
Valentine Brand, het hom uitstekend van sy taak gewyt
Valentine Brand, het hom uitstekend van sy taak gewyt. Die hele proses online gedoen en was geen moeite van my kant af nie. Geen dokumente om te teken en geen bevraagtekening van my eis nie. Geld is vinnig in my rekening betaal. Virseker is Virseker die beste.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
21 Nov 2023, 17:13Goeie dag Tonette Gouws,
Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
Die Virseker Span
Virseker's reply21 Nov 2023, 17:13
Official
Goeie dag Tonette Gouws,