LF
LOUISE F

1 reviews | Active since Aug 2014

28 Nov 2022, 13:26

Ure aanlyn en word van een konsultant na ander oorgegooi

Ek is nou al byna 'n uur aanlyn. Net oor 'n klein krappie eis. Ek word heen en weer gegooi van die een persoon na die ander.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply28 Nov 2022, 13:32
Official
 Hi Louise,

Ons erken ontvangs van u klagte. 

Ons sal u ****ak om u bekommernisse te bespreek.

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.