WG
Wilna G

1 reviews | Active since Sept 2015

30 Jun 2022, 11:34

Uitstekende opgeleide personeel

Uitstekende opgeleide personeel. Vriendelike en flinke diens. Bowenal is dit bekostigbaar.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply30 Jun 2022, 11:35
Official
Goeie dag Wilna , 

Dis altyd wonderlik om positiewe  terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel. 

Lekker dag verder

Vriendelike Groete
Die Virseker Span