MVa
Mnr. Visagie andrevisagie

1 reviews | Active since Mar 2023

21 Mar 2023, 10:25

Uitstekende Konsultant van Virseker

VIRSEKER se konsultant het my ges***el en geduldig my besonderhede en detail van my versekerde bates geneem. Die konsultant, Kyle van der Merwe, is professioneel, geduldig en tree met respek op. Hy ken die produk en het in besonderhede verduidelik waar nodig. Die kwotasie vergelyk uitstekend met ander versekeringsmaatskappye.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply21 Mar 2023, 11:47
Official
Goeie dag Mnr. Visagie,

Dankie, ons sal u terugvoer met die span deel, ons is seker hulle sal dit waardeer.

Vriendelike groete,

Die Virseker-span