EB
Elzette B

1 reviews | Active since Jul 2013

11 Jun 2026, 13:06

Uitstekende kliented...

Uitstekende klientediens in my eie taal, met bekostigbare maandlikse premies

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply11 Jun 2026, 13:07
Official
Goeie Dag Elzette, 

Baie dankie dat u die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Vriendelike Groete, 
Die Virseker Span.