MRm
Mev. Rabie mzuidmeer

1 reviews | Active since Sept 2021

10 Oct 2023, 06:51

Uitstekende flinke diens in Afrikaans

Na die onlangs se vloed in Wes Kaap het ek uitstekende diens van Virseker gekry. Hulle het vir alle skade betaal.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply10 Oct 2023, 06:52
Official
Goeie dag Mev. Rabie, 

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker-span