SS
Sander S

1 reviews | Active since Nov 2018

07 Feb 2022, 08:01

Uitstekende en vriendelike diens deur kenners

Uitstekende vriendelike telefoniese diens deur mense wat weet hulle doen, en duidelik en goed kommunikeer. En as n bonus In my moedertaal 😁 Welgedaan Virseker.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply07 Feb 2022, 13:39
Official
Hi Sander,

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span