NCn
Nadia Conradie n.conradie
1 reviews | Active since Mar 2022
31 Mar 2022, 09:44
Uitstekende en flink diens deur 'n uiters bekwame agent
Uitstekende en flink diens deur 'n uiters bekwame agent. Boonop is dit in Afrikaans, my huistaal. Geen lang gewag dat iemand die foon moet antwoord nie. En alles word mooi verduidelik en uiteen gesit. Duisend dankies Virseker
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
31 Mar 2022, 09:45Goeie dag Nadia ,
Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaaring met ons te deel.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply31 Mar 2022, 09:45
Official
Goeie dag Nadia ,
Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaaring met ons te deel.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span