MD
Marianne Dielouws.ml

1 reviews | Active since May 2022

30 May 2022, 12:37

Uitstekende, doeltreffende en vriendelikke diens

Uitstekende, doeltreffende en vriendelikke diens. Geen ongemaklike vrae wat jou laat voel jy is onder 'n vergrootglas nie. Een oproep en Virseker het gesorg vir die res. Dankie Virseker!!!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply30 May 2022, 12:38
Official
Goeie dag Marianne , 

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Lekker dag verder 

Vriendelike Groete
Die Virseker Span