RV
Robert V

1 reviews | Active since Aug 2021

01 Feb 2023, 15:40

Uitstekende diens van verseker en Earl by hul eise afdeling

Uitstekende diens van verseker en Earl by hul eise afdeling. Baie dankie vir profesionalisme en flinke diens en hulp met my versekings eis !!!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply01 Feb 2023, 15:45
Official
Goeie dag Mnr R Vosloo. Ons waardeer u positiewe terugvoer

Vriendelike groete,

Die Virseker Span