LL
Louise L

1 reviews | Active since Nov 2022

09 Nov 2022, 11:04

Uitstekende diens van Steven gekry

Uitstekende diens van Steven gekry. Behulpsaam,vriendelik en proffessioneel

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply09 Nov 2022, 11:05
Official
Hi Louise,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Vriendelike Groete
Die Virseker Span