AB
A.M.G Boshoff

1 reviews | Active since Jul 2022

05 Jul 2022, 10:35

Uitstekende Diens, V...

Uitstekende Diens, Vinnig en in MY TAAL 💪🏻

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply05 Jul 2022, 10:36
Official
Goeie dag A M G ,
Dis altyd wonderlik om positiewe  terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel. 

Lekker dag verder

Vriendelike Groete
Die Virseker Span