DZ
Duval Z
1 reviews | Active since Feb 2015
27 Feb 2015, 14:03
Uitstekende diens - Superb Service
Met personeel soos Shantell van Vuuren by VirSeker kan jou besigheid net suksesvol wees. Uitstekende professionele, kundige diens en advies met 'n glimlag in haar stem !!<br> With staff onboard at VirSeker like Shantell van Vuuren your company must be a success - professional, knowledgeable, great attitude and a smile in her voice !
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
06 Mar 2015, 07:22Hello DuvalSnr,
Dankie vir die kompliment.
Ons stem met jou saam, ons is baie trots om Shantell as deel van ons span te he.
Dit sal vir ons n plesier wees om jou kompliment aan haar oor te dra.
Geniet die res van jou dag.
Groete
Die Virseker Span.

Virseker's reply06 Mar 2015, 07:22
Official
Hello DuvalSnr,