AL
Anton L
1 reviews | Active since Mar 2025
13 Mar 2025, 16:46
Uitstekende diens ontvang vanaf Virseker met verandering op my polis
Uitstekende diens ontvang vanaf Virseker met verandering op my polis. Ek het op die app aangedui ek wil n verandering maak en ek is byna onmiddellik ges***el en gehelp op n baie professionele wyse ! Dankie vir goeie diens virseker !
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
13 Mar 2025, 18:33Goeie dag Anton,
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply13 Mar 2025, 18:33
Official
Goeie dag Anton,