BvVb
Ben van Vuuren benvv

1 reviews | Active since Aug 2023

23 Aug 2023, 10:07

Uitstekende diens ontvang van Etitia by Virseker oor die jaarlikse verhoging van my premie

Uitstekende diens ontvang van Etitia by Virseker oor die jaarlikse verhoging van my premie. Sy was uiters vriendelik, hulpvaardig en professioneel. 10 uit 10 vir haar.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply23 Aug 2023, 10:19
Official
 Goeie dag Mnr B van Vuuren. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. 

Vriendelike groete, 

Die Virseker span