PP
Paul P

1 reviews | Active since Apr 2026

23 Apr 2026, 09:43

Uitstekende diens ontvang van die konsultant

Uitstekende diens ontvang van die konsultant. Altyd vriendelik en baie behulpsaam.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply23 Apr 2026, 09:47
Official
Goeie dag Paul,

Ons is bly dat u 'n positiewe kliëntedienservaring met ons gehad het en waardeer u terugvoer!

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.