JM
Johan M

1 reviews | Active since Aug 2014

21 Feb 2024, 12:38

Uitstekende diens!! Nie net was die eisprosedure vir weerligskade maklik en gerieflik nie (sien vorige resensie), maar ook die afhandeling van die eis

Uitstekende diens!! Nie net was die eisprosedure vir weerligskade maklik en gerieflik nie (sien vorige resensie), maar ook die afhandeling van die eis. Lynette Veldtsman, die konsultant wat my eis hanteer het, was bedagsaam en behulpsaam. Ek was deurgaans deur haar op hoogte gehou oor die vordering met my eis; uitstekende kommunikasie en deeglike terugvoer. Baie dankie vir die positiewe ervaring!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply21 Feb 2024, 12:44
Official
Hi Johan,

Ons waardeer u positiewe terugvoer 

Vriendelike groete, 

Die Virseker-span