AH
Anna H

1 reviews | Active since Oct 2012

19 Sept 2022, 16:08

Uitstekende diens met baie vriendelike en hulpvaardige aanlyndiens wat verskaf word

Uitstekende diens met baie vriendelike en hulpvaardige aanlyndiens wat verskaf word. Baie dankie

0
Replies (2)
Virseker
Virseker's reply19 Sept 2022, 16:14
Official
Goeie dag Anna,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
Lekker dag verder. 

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span. 
Virseker
Virseker's reply19 Sept 2022, 16:14
Official
Goeie dag Mev. Hurter

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

 Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
 Lekker dag verder. 

 Vriendelike Groete,
 Die Virseker Span