MOh
Mnr. Oberholzer hannes

1 reviews | Active since May 2023

23 May 2023, 17:43

Uitstekende diens

Baie goeie diens van af die baie vriedelike konsultante, my EIS was binne n week af gehandel en goed gekeer. N spesiale dank aan Jenewice van der Haar

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply23 May 2023, 17:44
Official
Goeie dag Mnr. Oberholzer,
 
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 
 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
 
Vriendelike Groete
Die Virseker Span