MVZa
Mev. Van Zyl anelle.vanzyl

1 reviews | Active since Mar 2024

14 Mar 2024, 07:31

Uitstekende diens en bekostigbaar

Dit was die aangenaamste ervaring wat ek nog ooit met enige maatskappy gehad het, nie net in die versekering bedryf nie, maar enige bedryf. Die diens is uitstekend! Ek wens so ek kan die agent se naam onthou met wie ek gewerk het want daardie agent gaan verseker die ekstra myl vir sy kliente. Baie dankie daarvoor! Julle het my baie geld gespaar, plus die voordele is ongelooflik goed. Ek moes lank terug al oor geskuif het na julle toe, maar ten minste is ek nou ook deel van die Virseker Familie. Dankie vir julle uitstekende diens!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply14 Mar 2024, 07:33
Official
Goeie dag Mev van Zyl. 

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker-span