SO
Sonette O

1 reviews | Active since Sept 2020

23 Sept 2020, 14:21

Uitstekende diens

Uitstekende en Vriendelike diens in Afrikaans. Was baie hulpvaardig gewees. Sal Virseker beslis aanbeveel.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply23 Sept 2020, 15:30
Official
 Hi Sonette,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Geniet jou dag.

Vriendelike groete.
Die Virseker-span