LL
Lorraine L

1 reviews | Active since Jun 2022

22 Jun 2022, 08:44

Uitstekende diens d ...

Uitstekende diens d dame was baie profesioneel en ook behulpsaam sy was net uitstekend met vrae vra en ook om my antwoorde aan te teken

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply22 Jun 2022, 08:45
Official
 Goeie dag Lorraine ,
Dis altyd wonderlik om sulke  terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Lekker dag verder

Vriendelike Groete
Die Virseker Span