FS
Faan S

1 reviews | Active since Mar 2023

30 Mar 2023, 15:50

Uitstekende diens baie dankie Shanique

Uitstekende diens baie dankie Shanique. Vyf ster

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply30 Mar 2023, 15:54
Official
Hi  Faan, 

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
Lekker dag verder. 
 
Vriendelike Groete
Die Virseker Span