MPw
Mev. Potgieter wilma.potgieter

1 reviews | Active since Mar 2023

01 Mar 2023, 13:17

Uitstekende diens

Ek het uitstekende diens ontvang vanaf Zaine Esterhuizen. Het al vrae beantwoord en was baie profesioneel in die hantering van my sake. Hy het baie geduld getoon en was baie deeglik. Het dadelik terug gekom na my en het op tyd ges***el soos ons oor eengekom het. Beveel sy diens aand vir enige een. Baie dankie

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply01 Mar 2023, 13:20
Official
Goeie dag Mev. Potgieter

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker Span