CB
Catheretha B
1 reviews | Active since Nov 2014
24 Sept 2021, 20:48
Uitstekende diens
Dit was die eerste keer dat ek nodig gehad het om te eis van virseker en het nogal my bedenkinge gehad omdat mens só baie negatief lees en hoor van virseker maar wat ñ uitstekende diens het hulle nie gelewer nie. Baie baie dankie. Ek beveel virseker beslis aan om te gebruik!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
24 Sept 2021, 21:21Hi Catheretha,
Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.

Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply24 Sept 2021, 21:21
Official
Hi Catheretha,