AG
Anna G

1 reviews | Active since Dec 2019

03 Jan 2020, 10:04

Uitstekende diens!

Vir die afgelope vier jaar het ek slegs positiewe ervarings met Virseker gehad. Op drie vers****ende geleenthede het eise vinnig en met minimum komplikasies uitbetaal. Mens kan maar met 'n geruste hart in die aande slaap as jy weet jou goedere is deur Virseker verseker.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply03 Jan 2020, 10:46
Official
Hi Anna,

Dankie dat jy jou positiewe ervarings met ons deel, ons sien uit daarna om in die toekoms weer daar vir jou te wees.

Vriendelike groete,

Die Virseker Span.