EvdM
Estelle van der Merwe
1 reviews | Active since Sept 2022
28 Nov 2022, 08:29
Uitstekende diens
Virseker het baie vinnig vir ons n loodgieter gestuur. Die loodgieter was Sat hier, in n erge reën storm. Ons eis is so ook baie vinnig afgehandel. Dankie Anja.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
28 Nov 2022, 08:32Hi Estelle,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.

Virseker's reply28 Nov 2022, 08:32
Official
Hi Estelle,