HJvV
Heleen Jansen van Vuuren

1 reviews | Active since Feb 2020

23 Dec 2022, 08:04

Uitstekende diens

Ek het versekering gesoek vir my nuwe kar. Ek was gedruk vir tyd. Arno en Melissa van Verseker het my baie vinnig gehelp en nog baie goeie besparing daarby ook. Was regtig beïndruk met hulle uitsekende diens.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply23 Dec 2022, 08:08
Official
Goeie dag Mev H Jansen van Vuuren.  Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker Span