MDJw
Mnr. De Jonge wimd
1 reviews | Active since Mar 2022
20 Nov 2023, 09:32
Uitstekende diens
Die afgelope paar jaar wat ons by Virseker was, het ons uitstekende diens ontvang. Weens verandere omstandighede moes ons van versekeraar verander. Sal Virseker altyd aanbeveel.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
20 Nov 2023, 09:35Goeie dag Mnr De Jonge. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
Virseker's reply20 Nov 2023, 09:35
Official
Goeie dag Mnr De Jonge. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
