PP
Penelope P
1 reviews | Active since Jan 2026
21 Jan 2026, 12:15
Uitstekende diens
Baie dankie Virseker vir uitstekende diens tydens die nuwe opneem van my polis. Van die aanvanklike kwotasie tot die finale afhandeling was die proses glad, professioneel en vriendelik. Ek waardeer die puik diens en die vinnige opvolg baie. Hou asseblief so aan — ek vertrou ons gaan ’n langdurige en sterk vertrouensverhouding hê.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
21 Jan 2026, 12:32Goeie Dag Danie,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Ons waardeer dit baie.
Lekker dag verder!
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Ons waardeer dit baie.
Lekker dag verder!
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Virseker's reply21 Jan 2026, 12:32
Official
Goeie Dag Danie,