XK
Xander K

1 reviews | Active since Mar 2021

28 Oct 2024, 14:24

Uitstekende diens

Rowan het my polisbesonderhede hersien en al my vrae beantwoord. Sy kennis van Virseker se produkte was uitstekend. Baie dankie vir die goeie diens.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply28 Oct 2024, 14:26
Official
 
Goeie dag Xander

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.